Eloïse K. Champion
Beauty influencer and your go-to girl for makeup hacks that are ridiculous but always fun! Get ready to glam, laugh and learn! Who’s Eloïse Champion?
Known for her down-to-earth vibe, real-talk topics & reviews, Eloïse mixes humor & beauty and the things women deal with. Just your friendly beauty influencer, makeup artist and educator – with a twist! Known for keeping it real and making you laugh, Eloïse loves dishing out honest reviews, tackling all things women face and throwing in some wild makeup hacks just for fun. If you’re here for glam, humor, and a little real talk, you’re in the right place and Eloïse is your girl!
I wasn't given an opportunity... I created one. Brick by brick. Client by client. Student by student. Today, I don't just build beauty careers I build confidence, businesses and futures.
I didn't build this brand to fit in. I built it to leave a legacy. Every setback became a lesson. Every lesson became another level. Welcome to Eloïse Beauty Group.
Photo Credit: Luna & Grace Photography
31/07/2026
Ooooh julle ek is darem mal oor Lianie May hoor! Julle sy is so vrek oulik ek wou haar net dood druk. Ons het nie eenkeer stil gesit nie, lekker gedans en saam gesing. Ek en Mia du Plessis (Jay se vrou) het lekker tequilas gedrink en lekker saam Lianie geserenade. Die Heroes Live is darem 'n lekker harts plek! 💛💛💛
Ons gaan weer die 28ste Augustus vir Lianie en Jay ek hoop ek sien jou daar!
Dankie vir al 8100+ van julle! 🩷🩷🩷
Ek 300% recommend hierdie 2 primes as my TOP 2 ultimate favorite primers op die mark:
Essence se Glow Like Honey
Catrice se Soft Glam Foam Primer
Ek sal een van die dae my top 5 primers lys.
Ek was in my lewe nog nie teleurgesteld in 'n produk soos ek in die palette was nie. Ek het hom paar keer geswatch, alles was perfek...maar waar dit van die brush na die oë en selfs van die vingers na die oë toe moet transfer wou dit net nie. W7 se palettes sien my nie weer nie!
Jullleeeeeee! Ek vrek oor die ou pers blossertjie hoor!
PassionPro by Clicks verkoop die dupes (wat net soos NYX Cosmetics sin lyk) vir 3x keer goedkoper! Slegs R99 en 'n variety van kleure van cool tones tot warmtones kan jy die perfekte blush kry.
Ps. Moenie laat die pers jou intimideer nie!
Julle ek is soos 'n kind met nuwe speelgoed veral as dit iets is wat my intrigue...😂
Ek is nou fully set on JA Bespoke en FeelSilki se gesig produkte. My vel het nog nooit so goed gelyk en gevoel nie.
Dankie Heidi Smith jy is my skin whisperer!
Vir die dames wat gereeld eyelash extensions dra, kyk gerus hierna.
www.lashbox.co.za
As jy 'n NYX Cosmetics fan is, is daar goeie nuus vir jou, Dischem het 'n sale op sekere produkte 50% en 30% afslag. Ek weet ongelukkig nie vir hoe lank nie, maar ek kan julle so sê, die lip produkte is die specials die moeite werd!
Save die video, in die comment het ek ook spesiaal die chart design gesit wat julle ook kan save hoe om jou "undertone" uit te ken.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 18:00 |
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |
