WolK

WolK

Share

Pierre Eco Health depot Oudtshoorn
Annique & Avon rep . Dna Biopharm Sa seller. Justine, ja ,sys ook in die pakkie .

Photos from WolK's post 09/06/2026

Specials
Tot vooraad hou.

31/05/2026

Ecohealth se unieke Urinary Tract Natuurlike Produk.

Urienweginfeksies by vroue is ‘n behandelbare toestand waarin natuurlike produkte die liggaam se verdedigingsmeganismes stimuleer om infeksie te bestuur en te neutraliseer.

Ook die pH van die blaas, bloed en niere te verbeter.

Word die oorsake van die infeksie in die niere en blaas nie neutraliseer en ook voorkomend bestuur nie, kan dit vele ongemaklike ook skadelike gesondheidstoestande veroorsaak.

Waarskynlik die belangrikste probleem ontstaan wanneer die infeksie vanuit die blaas na die niere versprei en nierinfeksie veroorsaak.

Dan is kenmerkende simptome

• Koors

• Rugpyn

• Pyne in die sye

• Naarheid en braking

Behandel mens die infeksies nie

• Word intense brand ervaar by urinering

• Blaas ledig nie volledig nie

• Word uriensuur in die liggaam se weefsel opgebou

• Senuskade ontwikkel in veral voete en hande (neuropatie)

• Limfvate word ooreis en word die broeiplek van vele parasiete

• Brandpyne ontstaan regdeur die liggaam waar die pH versteur word

• Nuwe selle ondergaan ‘n vroeë seldood (apoptose)

• Word die lewer ooreis en kan vervet

• Dit word die ontstaan van alle siektetoestande, omdat die wanbalans in die ph selle van suurstof ontneem, die opname van voedingstowwe, die toelating van B- en T-selle (immuunselle) om infeksies te beveg

• Drang om te wil urineer

• Brandpyne in die be**en

• Bloed in die urine

Die pleomorfiese aard van natuurlike bakterie en gesonde selle in die liggaam

Dit was ‘n Franse navorser, “Béchamp” wat die “pleomorfiese aard” van kieme ontdek het.

1. Dit beteken dat goeie selle in kwaadaardige selle kan verander as die pH en habitat van selle en bakterie verander.

2. Nog ‘n navorser, ene “Bernard” het die rol van die omgewing beskryf waar goeie bakterie en gesonde selle na kwaadaardige omstandighede omskakel in ’n versteurde pH.

Dit is presies wat die opbou van uriensuur doen.

Veroorsaak inflammasie. En die selle van die niere en die blaas asook urienpypies verander in inflammasie. So ook die niere en die va**nale opening se selle word beskadig en oor tyd meer intens word.

Bernard het ook bewys dat sou die pH verander, soos wat ons nou met die Ecohealth “Urinary Tract Support” wil doen dat mikroörganismes weer terug kan verander soos die liggaam van suur na alkaliese pH beweeg.

Behandel ‘n mens hier urienweginfeksies nie met voeding en kruie nie, LET WEL, nie net die infeksie onderdruk nie, maar spreek mens nie die oorsaak en die pH-balans korrek aan nie, kan simptome baie vinnig intens raak.

Dit kan in sepsis van die hele urienwegstelsel omskakel, gepaardgaande met;

• Verwarring

• Koors of koue koors

• Hartkloppings en

• Asemhalingsprobleme

• Slaaploosheid

• Ongemak met seks en menstruasie

• Die opbou van biofilm, die habitat van skadelike patogene

Tydens swangerskap

Kan urienweginfeksies die risiko van:

• Nierinfeksie

• Vroeë geboorte en

• Lae geboortegewig verhoog

Kroniese urienweginfeksies

• Ontwrig va**nale gesondheid

• Normale daaglikse lewe

• Herhaalde antibiotika en ander allopatiese ingrypings

Ecohealth se algemene wenke

• Drink genoeg water met suurlemoen in

• Moenie uriene terughou nie

• Oorweeg die gebruik van ‘n goeie bidet

• Droog af van voor na agter

• Probeer urineer na omgang

• Vermy nylon onderklere en ander produkte met mikroplastiek

• Vermy gekleurde en gegeurde sintetiese produkte tydens periodes

• Vermy sterk irriterende pH-ongebalanseerde sepe om in te bad

• Vermy sintetiese olies en rome op die va**na, oorweeg Ecohealth Deep Scar Tissue Oil om inflammasie te beveg aan die buitekant van die privaat.

Groete PIERRE

Pomelo’s se gesondheidsvoordele 26/05/2026

https://pierredieregesondheid.wordpress.com/2024/03/27/pomelos-se-gesondheidsvoordele/?fbclid=IwZnRzaASB7wdleHRuA2FlbQIxMQBzcnRjBmFwcF9pZAo2NjI4NTY4Mzc5AAEeENbaRd3lFj0IskwMWa7Pa5VIIdonabASqRRHikfE67u8EHQOMRnzmWU5f6I_aem_eUP_lYCRhngCZQuGkD_gtw

Pomelo’s se gesondheidsvoordele Inleiding Pomelo’s is ‘n goed weggesteekte en natuurlike voedselbron wat vir verskeie redes in die medisyne weggepraat word. Inteendeel, vele bloedverdunningsprodukte noem in hul pamflette dat die …

25/05/2026

✨ Shine a light on eye health ✨

DNA Ocu-Fast helps protect your vision by:
👁 Reducing retinal inflammation
👁 Preventing vision loss
👁 Improving night vision adaptation

See clearly — day or night. 🌙📖

23/05/2026

🌙✨ Turn your bath into pure relaxation with Pierre EcoHealth Moon Lavender Bath Salts!
Perfect after a long day to help you unwind, relax your mind, and sleep better. 💜🛁

✔ Promotes better sleep
✔ Helps reduce stress
✔ Leaves you feeling calm & refreshed

Only R55 for 1kg!
📍 Oudtshoorn
📞 André Vivier – 072 945 3188

17/05/2026

Maskara

TikTok · TheHannahReset 16/05/2026

https://vt.tiktok.com/ZSxNKSGBR/

TikTok · TheHannahReset 544K likes, 2670 comments. “ ”

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Oudtshoorn?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address

Oudtshoorn