Geur

Geur

Share

GEUR – Ons maak nie net parfuum nie, ons bottel persoonlikheid. As jy soos almal wil ruik, koop iets in die mall. As jy soos jy wil ruik, koop GEUR.

GEUR Suid-Afrika 05/08/2026

Die wag is verby! Ons nuwe Dekadent reeks is nou beskikbaar op ons webtuiste! Gaan besoek geur.co.za nou om een van die eerstes te wees om jou hande na bottel Vanielje of Pistach te kry!

GEUR Suid-Afrika Die enigste unieke Afrikaanse parfuum

GEUR Suid-Afrika 03/08/2026

Vier Vrouemaand met ’n geur wat nét so besonders soos jy is. 🌸
Kry 20% af op al ons dames geure vir die hele maand van Augustus.
Gebruik die afslagkode VM20 wanneer jy aanlyn bestel.
Bederf jouself of die besondere vrou in jou lewe.
Koop nou by

GEUR Suid-Afrika Die enigste unieke Afrikaanse parfuum

24/07/2026

Ek is besonders opgewonde om met julle te deel dat ons 'n colab gaan doen met .
Dit is so masiewe geleentheid om saam die ongelooflike Alita te kan werk! Purple Carrot gaan ook een van offisiële retailers word. Jy kan nou jou Geur direk by hulle koop.

Photos from GROOTfm 90.5's post 10/05/2026

Wat n voorreg om die GROOTfm 90.5 moeders te kom bederf met n lekker parfuum! En nog meer dat een van ons Ambassageurs, Sarina Bosman, deel is van die ongelooflike Groot FM span.

09/04/2026

Hoekom hou jou parfuum nie? Dalk is jy n spons!

28/03/2026
05/03/2026

Ons het twee ongelooflike "Ambassgeurs". .net.cilla en is die dames ambassageurs! Ons is so opgewonde om saam die twee prag dames te werk!

05/03/2026

Ons het twee ongelooflike "Ambassgeurs". Cilla en Sarina Bosman is die dames ambassageurs! Ons is so opgewonde om saam die twee prag dames te werk!

03/03/2026

Maceration in parfuum. Hoe? Wat? Waar?

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pretoria East?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address

Pretoria East
Pretoria East
0044