Alles wat MALis
Snaaks. Regtig. Oorleef & glow saam met my ✨
☕ Koffie voor mense… ALTYD
💖 Alles wat MALis 💖
📦 Pakkies ontvang | 🎁 Reviews & Unboxing
👩👧👦 Mamma-lewe | ⚖️ Gewigsverlies | 💄 Skoonheid | 🏡 Huis | 🤪 Chaos | ☕ Koffie
Eerlik.
09/07/2026
Big shout out to my newest top fans! 💎 Qlami Pretorius, Marietjie Little, Eurika Olivier Piater, Laché Exquisite Beauty, Amanda Oosthuizen, Elsabe Jacobs, Karen du Plessis, Marijke Hefer, Corrie De Jager, Monique Van Schalkwyk, Tania Gous, Shamone Grové, Poena Turner, Johanna VdMerwe Hefer, Caren Arlow, Tereza Rossouw, Janna van Vuuren, Elfie du Toit, Cindy Labuschagne Nienaber, Bianka Coetzee, Michigan Botha, Sandra Bester, Annette Judith Mills-Van Niekerk, Emmerentia BoschBasson, Simone Kriel, Thelma Botha, Minette Els Serfontein, Ruchélle Botes, Nadja de Munnik, Annelize Lombard
Drop a comment to welcome them to our community,
Ek gaan steeds glow....my glow gaan nie vakansie hou nie🩷
Giveaway:
As jy kans wil staan om n Gut and glow GHK-CU serum of n haar serum te wen
1)Volg my blad
2)Volg Gut and glow se blad
3)Like hierdie post
4)Share hierdie post
5) Tag jou vriendinne wat ook wil glow
Kompetisie sluit die 15de Julie
Vir 10% af op jou Gut and glow aankope gebruik afslagkode MAL10
https://gutandglow.co.za/?ref=MAL10
GUT & GLOW GIVEAWAY ALERT ✨
Een gelukkige follower staan ’n kans om ’n Gut & Glow GHK-CU Serum of Gut & Glow GHK-CU Hair Serum te wen! 💙
Glowing skin ✨ Healthy hair 💆♀️ – jy kies jou glow!
Like die post ❤️
Share die post 📲
En tag jou vriendinne wat ook wil glow
Kyk net my glow… my vel lyk fantasties! 😍✨
https://gutandglow.co.za/?ref=MAL10
Hier wil jy elke naweek wees! 😍🌿
Ballito Farmers Market🍍🥑👗👜
Rescued animals, groot glimlagte 🐾❤️
Flag Animal Farm Ballito🐰🐄🐑🐴🦎
https://www.facebook.com/share/17wFMxvoUX/
🍪✨ Stuffies Cookies Unboxing & Taste Test – Is dit die hype werd? Ek moes self proe! 😍
Tanya 071 348 5528
https://www.facebook.com/share/1BNCjzJ7wA/
Chaos by die huis, maar ten minste gaan ek GLOW ✨😅
Giveaway:
As jy kans wil staan om n Gut and glow GHK-CU serum of n haar serum te wen
1)Volg my blad
2)Volg Gut and glow se blad
3)Like hierdie post
4)Share hierdie post
5) Tag jou vriendinne wat ook wil glow
Kompetisie sluit die 15de Julie
Vir 10% af op jou Gut and glow aankope gebruik afslagkode MAL10
https://gutandglow.co.za/?ref=MAL10
02/07/2026
Hoeveel van ons leef vandag in môre se vrese? 💔
VREES… DAARDIE STEMMETJIE WAT ALTYD “WAT AS?” FLUISTER
Ek het besef hoe baie van ons met vrees leef… al lyk ons van buite heeltemal okay.
Sommige is bang vir siekte.
Sommige is bang vir geld.
Sommige is bang vir hul kinders se toekoms.
En party van ons…
…is bang vir goed wat nog nie eers gebeur het nie.
Ons brein hardloop soms 10 jaar vooruit en probeer probleme oplos wat dalk nooit gaan bestaan nie.
Ek weet, want ek ken daardie plek.
Daai “wat as?” gedagtes.
Wat as hierdie pyn iets ernstig is?
Wat as iets verkeerd gaan?
Wat as ek nie okay gaan wees nie?
En voor jy jou kom kry, het jou brein al ’n hele rampfliek gemaak.
Maar hier is wat ek moes leer:
Vrees voorspel nie die toekoms nie.
Dit steel net jou vrede in die hede.
Die vyand hoef jou nie altyd te breek nie.
Hy hoef jou net bang genoeg te maak dat jy self ophou leef.
Hy fluister:
“Wat as alles verkeerd loop?”
Maar God vra:
“Wat as Ek jou weer dra?”
Die Bybel sê:
“God het ons nie ’n gees van vrees gegee nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing.”
Lees dit weer.
Nie vrees nie.
Krag.
Liefde.
Selfbeheersing.
Miskien voel jy vandag bang.
Dis okay.
Om bang te voel beteken nie jy het geen geloof nie.
Dit beteken net jy kry ’n keuse:
Gaan ek fokus op die storm…
of op die Een wat die storm stilmaak?
Vandag wil ek vir iemand sê:
Jy hoef nie vreesloos te wees om aan te gaan nie.
Jy hoef net die volgende tree te gee.
Selfs al bewe jou bene.
Selfs al klop jou hart vinnig.
Vat die tree.
God is steeds in die boot.
En Hy het jou nog nooit alleen gelos nie.
30/06/2026
Big shout out to my newest top fans! 💎 Qlami Pretorius, Marietjie Little, Eurika Olivier Piater, Charlotte Alcock-Strauss, Amanda Oosthuizen, Elsabe Jacobs, Daleen Bekker Els, Karen du Plessis, Marijke Hefer, Corrie De Jager, Hannetjie Dortling, Tania Gous, Shamone Grové, Poena Turner, Johanna VdMerwe Hefer, Caren Arlow, Tereza Rossouw, Norma-jean Smit, Bianka Coetzee, Michigan Botha, Sandra Bester, Annette Judith Mills-Van Niekerk, Emmerentia BoschBasson, Simone Kriel, Thelma Botha, Minette Els Serfontein, Ruchélle Botes, Nadja de Munnik
Drop a comment to welcome them to our community,
Click here to claim your Sponsored Listing.
