Net Liefde.

Net Liefde.

Share

Jou vel. Jou verhaal. Jou Liefde.

04/10/2026

✨🌸 TAG ’N BESIGHEID & JULLE KAN ALBEI GROOT WEN! 🌸✨

Ken jy iemand met ’n klein winkeltjie, boutique, salon, spa of beauty business wat absoluut mal sal wees oor Net Liefde se produkte? 😍

Nou is jou kans om hulle te tag β€” want hierdie een is vir JOU Γ©n vir HULLE! πŸ’•

πŸ‘‰ Hoe werk dit?
Tag die besigheid of eienaar hier onder in die comments.

Indien daardie winkel, boutique of salon Net Liefde-produkte aankoop, kry:

🎁 JY ’n Net Liefde geskenkbewys ter waarde van R1 200
EN
🎁 DIE BESIGHEIDSEIENAAR kry Γ³Γ³k ’n Net Liefde geskenkbewys ter waarde van R1 200!

πŸ˜±πŸ’— Ja β€” R2 400 se geskenkbewyse tussen julle twee!

Dit is ons manier om klein besighede te ondersteun, Net Liefde op nuwe rakke te kry én sommer een van ons lojale followers behoorlik te bederf. 🌿✨

So dink mooi…
Wie se boutique?
Wie se salon?
Wie se klein winkeltjie?
Wie se spa MOET eenvoudig Net Liefde op hulle rakke hΓͺ? πŸ‘€πŸŒΈ

πŸ‘‡ TAG HULLE NOU HIER ONDER!
Hoe meer mense van Net Liefde hoor, hoe meer liefde kan ons versprei. 🩷

✨ Tag. Deel. Ondersteun klein besighede. En dalk stap julle albei weg met R1 200 se Net Liefde-bederf! ✨

03/10/2026

Hierdie video wys presies hoekom Lyfie Liefde so ’n spesiale plekkie in my hart het. πŸ₯ΉπŸ©·

Geen filters nie. Geen mooi beligting om iets weg te steek nie. Net my vel soos hy regtig lyk β€” en die verskil wat ek self kon sien en voel. 🌿

My vel was rooi, sensitief en sommer net ongelukkig na tΓ© veel son… en toe kom Lyfie Liefde weer tot die redding met daardie ryk, voedende vog waarvoor ek hom so liefhet. 🧴✨

Ek maak en verkoop nie net hierdie produkte nie β€” ek gebruik hulle self. En dis vir my die mooiste deel van Net Liefde: om iets met julle te kan deel waarin ek self glo en wat deel is van ons eie huis. 🀍

Kyk die video tot aan die einde…
Die krag van Lyfie Liefde. πŸ₯ΉπŸŒΈ

🩷 250 ml
🩷 R100
🩷 Talg-gebaseer
🩷 Met liefde, met die hand gemaak deur Net Liefde

Want soms kort ’n mens se vel ook net… ’n bietjie Liefde. 🌿🀍

(dankie Charlene Van Der Nest vir die maak van die video❀️)

Photos from Net Liefde.'s post 03/10/2026

🌸 Juffrou Bederfies vir jaareinde! 🌸

Ek is self ’n juffrou, en ek kan eerlik sΓͺ β€” ek sal mal wees daaroor as een van my leerders vir my enige een van hierdie geskenkies bring! πŸ₯ΉπŸ’—

Die einde van die jaar is vinniger hier as wat ons dink...
Nog omtrent 6 weke, dan begin die eksamen vir die groter leerders, en voor jy jou oΓ« uitvee, is dit prysuitdeling en voilΓ  β€” die jaar is verby! ✨

En dan besef mens skielik:
β€œEk moes nog ietsie vir juffrou gekry het!” πŸ™ˆ

Wel, Net Liefde het jou gedek!

Ons het so baie mooi Juffrou Combo’s en bederfies beskikbaar teen sakpas pryse β€” perfek om dankie te sΓͺ vir al die liefde, geduld en harde werk deur die jaar. πŸ’

Of dalk is jΓ½ self ’n onderwyser wat JOUSELF wil bederf πŸ˜‰
of iemand spesiaal in jou lewe wat ’n bietjie liefde verdien... dan is hierdie ook net perfek! 🌷

πŸ’– Mooi, prakties en met liefde saamgestel
πŸ’– Verskillende opsies beskikbaar
πŸ’– Perfek vir jaareindgeskenke

(Beperkte hoeveelheid beskikbaar)

Stuur gerus vir my ’n boodskap om joune te bespreek 🌸

02/10/2026

✨ Ons eerste GlowTober Special is hier! ✨

Bederf jouself met drie gunstelinge in een kombinasie vir slegs R200 🀍

Hierdie pragtige combo sluit in:
🌿 Lyfie Liefde 250 ml
🌿 Romerige Gesigwas
🌿 Roosmaryn Talgsepie

Dis die perfekte kombinasie vir sagte, gevoede en mooi versorgde vel 🌸

Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie β€” GlowTober het amptelik begin, en daar is nog baie mooi verrassings oppad! πŸ’–

πŸ“© Stuur gerus ’n boodskap om joune te bestel.

Net Liefde... (@_net_liefde) β€’ Instagram photos and videos 01/10/2026

Vir die mensies wat Instagram het - gaan follow groot asb Net Liefde se page!

Net Liefde... (@_net_liefde) β€’ Instagram photos and videos 77 Followers, 326 Following, 71 Posts - See Instagram photos and videos from Net Liefde... ()

01/10/2026

✨ GlowTober is amptelik hier! ✨

Dis tyd vir ’n maand vol selfliefde, mooi bederfies, spesiale aanbiedinge, uitverkopings en ’n paar lekker verrassings wat oppad is! 🀍

Hou ons blad mooi dop, want ons gaan deur die maand vir julle bederf met pragtige produkte en spesiale pryse.

Jy wil beslis nie hierdie GlowTober misloop nie! 🌷✨
Met liefde,
Net Liefde 🀍

30/09/2026

Moenie vergeet nie! πŸ’•

Ons Uitverkoping vind vanaand om 20h00 plaas op ons WhatsApp Uitverkoping groepie! πŸ›οΈβœ¨

Daar gaan baie mooi items teen spesiale pryse beskikbaar wees, so maak seker jy is reg en hou die groep dop! 😍

Sien julle vanaand om 20h00!

Moenie dit misloop nie! πŸ’–

https://chat.whatsapp.com/IxbLKmv55qZ2bLALi3NrI7

27/09/2026

🌸 Liewe Net Liefde-uitverkoping groepie! 🌸

Net ’n vinnige heads-up: Woensdag 30 September om 20h00 gaan daar ’n lekker groot uitverkoping hier in die groep wees! πŸ›οΈβœ¨

Ek maak plek vir ons komende GlowTober Specials, so daar gaan BAIE items teen uitverkopingpryse beskikbaar wees. Sommige items sal beperk wees, so hou die groep daardie aand mooi dop πŸ‘€πŸ’•

Woensdag β€’ 30 September β€’ 20h00

Link na die groepie is in die comments!

Sien julle hier! 🀍🌿

25/09/2026

Hoe oulik is ons Flamingo Cupcake Sepies? πŸ¦©πŸ§πŸ’•
Speels, vrolik en handgemaak met liefde – perfek vir daardie klein bederf-oomblikke of as ’n unieke geskenkie vir iemand spesiaal.

Hierdie pragtige sepies is nie net ’n fees vir die oog nie, maar laat jou ook sommer ekstra spesiaal voel.
Sag, mooi en vol persoonlikheid – net soos iets uit ’n pienk droom! 🌺✨

πŸ’— R70 elk
πŸ’— Handgemaak
πŸ’— Pragtige geur
πŸ’— Perfek vir geskenke

Stuur gerus vir ons ’n boodskap om joune te bestel 🌸
Net Liefde – handgemaak met liefde πŸ’•

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Sasolburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address

Sasolburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Net Liefde. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Sasolburg.