Zennie Keto

Zennie Keto

Share

2022 Het ek begin met keto leefstyl en 24kg verloor. Hierdie is wat ek geleer en geeet het, my pad!!

08/07/2026
08/07/2026

Niks so lekker soos n bietjie vit D, son en musiek!!!!!

06/07/2026

Net so update. Doen nog Baie goed!!!!

Menu vanaand. D**k ek Gaan so bietjie braai!!!!!

05/07/2026

Ietsie anders as keto

Weekend fun saam manlief en Boeta.

Pieter-Hein Delport
Heinrich Melrose Delport
AJ AJ
Shaun Delport

30/06/2026

Sielskos.

29/06/2026

Maandae is onderstel om Burger night te wees en dus presies wat ons vanaand indie huis eet

Keto buns, patty, kaas, gebraaide ui en om mee af te sluit n bietjie patat chips.

28/06/2026

Vanoggend eet Ek lekker oorskiet braaivleis met n low carb rollietjie en Kaas.

Aandete was lekker scrambled eggs.

Photos from Zennie Keto's post 28/06/2026

Waarmee het Ek my besig gehou. Die naweek was Ek opdie plaas en my so bietjie besig gehou met fotos.

Ek het probeur vandie vark en 4 kleintjies neem maar Kon ongelukkig Nie reg kry Nie. Was weer bevoorreg Om mooi GROOT rooikat te Sien, Die Rooi jakkals het Langs my geroep en so 120m van my af Vir my gelag. Dan het Ek seker die grootse Swart kudu bul gesien. Maanhare wat lank hang op sy Bors. Die Ander was ook mooi maar hy was besonders. Dit was te Ver Om vas te vang op camera maar naby genoeg Om te waardeur. Die voeltjies het Om my gevlieg. Hulle liedjie piep nog in my hart en wanneer Alles still word Kon ek hoor hoe die Kariega loop.

Ek voel bevoorreg en geseend Om dit te geniet en my te help om besluite te neem. Alles was so duidelik. Alles maak so sin.

Doen wat Vir my belangrik is. Waardeur die mooi indie lewe wat voor my oë is en vergeet die lelik. Ek het die mooi gesien, gewaardeur Sonder Om dit te vernietig Om iemand Anders happy te hou!
Al was die mooi alleen was dit beeldskoon, woordloos, onbeskryflik maar vol Krag. Dit was peaceful. Stop haal ASEM en geniet.

Stop en create jou eie mooi, eie Vrede. Dus OK Om Nie te doen wat almal van jou verwag Nie maar dit wat jou gelukkig maak en jou Vrede bewaar. Beskerm dit wat jy oor beheer het en die res let it go!!!!

20/06/2026

My 40 Dae is verby en glo my ek Gaan nog steeds artifical sweeatner vermy sover as moontlik. Net op spesiale geleenthede. Vir my spike dit insullien. Die oomblik toe ek dit uitsny het ek weer verloor.

6kg in 40 Dae. 15 cm om my middle. D**k ek Kan tevrede voel!!!

Hormone. Ek weet nie van hulle nie. Alles Mooi op hulle plek sonder nasty simptome. Alle probleme en simptome het verdwyn. My eerste beterskap was met die carnivore Challange in Desember. Kan dit aanbeveel!!!!!!

Wat wag vir die toekoms. Die week is gevul met verjaarsdae, volgende naweek is groot familie naweek so die week vat ek dit rustige maar volgende naweek is ons streng terug op ketovore!!!!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Aberdeen?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Aberdeen
6270