Koekklitsers
πΈ Speeltyd. Intimiteit. Verhoudings.
π° Bemeester jou eie resep.
π¦ Diskrete aflewering regoor Suid-Afrika.
π¬ WhatsApp ons vir persoonlike advies.
03/07/2026
Sagte soentjies is soos soet wyn. β€οΈπ·
02/07/2026
π Psst... ons klits nie net room nie...
Ons is besig om iets besonders agter die skerms te bou.
Koekklitsers.co.za kry 'n splinternuwe voorkoms, maar ons deure is steeds oop.
π¬ WhatsApp ons gerus: 076 496 2181
Ons help jou met raad, produkte en 'n glimlag. π
01/07/2026
Dit is nog die heeltyd speeltyd π
π Welkom by Koekklitsers...
Hier glo ons nie aan βone size fits allβ nieβ¦
want elke verhouding het sy eie resep. π§
Koekklitsers is βn spelerige, diskrete ruimte
waar paartjies kan ontdek, leer en saam groei,
sonder oordeel, sonder drukβ¦ net nuuskierigheid en βn bietjie stroopsoet bewondering. β¨
Of julle nou:
π weer wil "connect"
π₯ iets nuuts wil probeer
π§ of net βn bietjie speeltyd wil byvoeg
β¦ons help jou om jou eie resep te bemeester. π
π HOE WERK DIT?
Ons doen dit persoonlik en diskreet:
π Stuur vir ons βn WhatsApp of Messenger
π Ons help jou kies volgens jou gemaksvlak
π Jy ontvang βn pragtig-verpakte, diskrete pakkie
π Met spelerige resepte en verrassings binne π
π€ Geen ongemak
π€ Geen verleentheid
π€ Net veilige ontdekking, op JOU tempo
π² Stuur gerus βn boodskap om te beginβ¦
Jou resep wag....
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Cape Town
7441
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:00 |
| Tuesday | 08:30 - 16:00 |
| Wednesday | 08:30 - 16:00 |
| Thursday | 08:30 - 16:00 |
| Friday | 08:30 - 16:00 |
