Die Burger Gesond
Gesond! is Die Burger se gesondheidsbylae wat twee keer per maand verskyn met interessante leesstof.
10/08/2026
LEES GRATIS | Wêreldoftalmologiedag 👁️
Of jy ’n alledaagse oogtoestand of ’n ernstige siekte het wat jou visie beïnvloed, ’n oftalmoloog kan help, en dit sluit chirurgie in.
➡️ Hier is meer inligting oor die oogkwale waarvoor jy 'n oftalmoloog moet besoek.
The Atlantic Eye Specialist Centre
Dít is waarmee ’n oftalmoloog kan help | Netwerk24 Of jy ’n alledaagse oogtoestand het of ’n ernstige siekte wat jou visie beïnvloed, ’n oftalmoloog kan help, en dit sluit chirurgie in.
08/08/2026
LEES GRATIS | Tegnologie 🩻
Vandag maak ’n nuwe generasie MRI-skandeerders ondersoeke nie net vinniger en skerper nie, maar ook meer volhoubaar.
➡️ Dr. Jaco du Plessis, radioloog by SCP Radiology, vertel meer.
Nuwe MRI-tegnologie bring skerper diagnoses in minder tyd | Netwerk24 Korter wagtye, skerper beelde en ’n kleiner omgewingsvoetspoor. Dít is van die grootste voordele van ’n nuwe generasie MRI-skandeerders wat besig is om die wêreld van mediese beeldvorming te verander.
07/08/2026
LEES GRATIS | Wêreldoftalmologiedag 👁️
Hoë bloedsuikervlakke kan die fyn bloedvate in die retina beskadig, en dit is waarom diabetiese retinopatie dikwels eers laat gediagnoseer word.
➡️ Die Cape Eye Hospital deel meer inligting oor diabetiese retinopatie.
Wat jy van diabetiese retinopatie moet weet | Netwerk24 Hoë bloedsuikervlakke kan die fyn bloedvate in die retina beskadig, en dit is waarom retinopatie dikwels eers laat gediagnoseer word.
07/08/2026
LEES GRATIS | Wêreldoftalmologiedag 👁️
Hoewel baie mense afhanklik en daarmee gelukkig is om hul daaglikse take met ’n bril of kontaklense te verrig is daar mense wat eerder daarvan ontslae wil raak, maar steeds uitstekende sig wil hê.
➡️ Dr Frikkie Hartog, ’n oftalmoloog van Bellville, verduidelik hoe multifokale lense werk.
Kunsmatige lense kan jou bril vervang | Netwerk24 Hoewel baie mense afhanklik en gelukkig daarmee is om met brille of kontaklense hul daaglikse take te verrig, is daar mense wat eerder van dit wil ontslae raak, maar steeds uitstekende sig hê.
07/08/2026
🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!
👁️ Wêreldoftalmologiedag
Ons deel meer oor multifokale lense, diabetiese retinopatie en die prosedures waarmee ’n oftalmoloog kan help.
Dr Frikkie Hartog - The Atlantic Eye Specialist Centre - Cape Eye Hospital
🩻 Tegnologie
Korter wagtye, skerper beelde en ’n kleiner omgewingsvoetspoor. Dít is van die grootste voordele van ’n nuwe generasie MRI-skandeerders wat besig is om die wêreld van mediese beeldvorming te verander.
SCP Radiology
🫀 Hipertensie
Bloeddruk kan hartsiektes en beroertes tot gevolg hê en met hierdie bewusmaking wil die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) probeer om die bykans 2,5 sterftes wêreldwyd weens hipertensie te help voorkom.
📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond
Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 21 Augustus 2026.
04/08/2026
🏡 Gesondheid in die huis
Hoewel muf dikwels as ’n boukundige probleem beskou word, kan dit ook gesondheid beïnvloed.
➡️Volgens Deon Smit, eienaar van Mold Detection SA, dui muf op ’n onderliggende vogprobleem wat jou huis beskadig én jou gesondheid en binnenshuise luggehalte beïnvloed.
Wees waaksaam vir die gevare van muf | Netwerk24 Wanneer muf op ’n muur of plafon verskyn, gryp baie mense bloot na bleikmiddel of verf, maar dit is die muf wat jy nie kan sien nie wat die groot probleem is.
24/07/2026
🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!
🍎 Vrugte
Hoewel vrugte gesond is, beteken dit nie dat onbeperkte hoeveelhede geëet moet word nie.
🏠 In die huis
Muf dui op ’n onderliggende vogprobleem wat jou huis beskadig én jou gesondheid en binnenshuise luggehalte beïnvloed.
👨 Mansgesondheid
Dit blyk dat mans meer geneig is om doktersbesoeke te vermy met die gevolgtrekking dat baie Suid-Afrikaanse mans eers ernstige gesondheidstoestande ontdek wanneer die siekte reeds gevorder is.
📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond
Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 7 Augustus 2026.
08/07/2026
🩺 Gewigsverlies
“Dit is medisyne soos enige ander voorskrifmedisyne. Wanneer dit reg gebruik word, bied dit groot voordele. Maar wanneer mense ongeregistreerde produkte koop of inspuitings gebruik wat nie behoorlik vervaardig is nie, neem hulle ’n enorme risiko.”
➡️Dr. Charlene Wolberg, algemene praktisyn met ’n meestersgraad in voedingswetenskap by die Netcare Linksfield-hospitaal, deel meer.
Gewigsverlies-‘cocktails’ kan jou duur te staan kom | Netwerk24 Die gewildheid van gewigsverliesinspuitings soos semaglutied en tirzepatied het die laaste paar jaar wêreldwyd ontplof.
03/07/2026
LEES GRATIS | Tuishulpmiddels 👩🦽
Met ’n tuishysbak kan huiseienaars steeds elke verdieping van die huis veilig en gemaklik bereik, selfs wanneer dit moeilik raak om trappe te klim.
➡️ Lifta Stairlifts SA deel meer oor hul tuishysbakke.
Moenie beperk word in jou eie huis nie | Netwerk24 Tuishysbakke maak dit moontlik om langer veilig en onafhanklik in jou eie huis te bly, selfs wanneer mobiliteit met verloop van tyd ’n uitdaging raak.
03/07/2026
🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!
👩🦽 Tuishulpmiddels
’n Tuishysbak van Lifta bied ’n praktiese oplossing deur veilige toegang tussen verdiepings te verseker.
☕️Moét-hê-produkte vir die winter
Só kan jy die koue dae opkikker!
🥤 Algemene gesondheid
Energiedrankies bevat ’n kombinasie van bestanddele wat jou hart, lewer, niere, brein en metabolisme onder druk kan plaas en die uitwerking daarvan begin reeds by die eerste blikkie.
💉 Gewigsverlies
Die gewildheid van gewigsverliesinspuitings soos semaglutied en tirzepatied het die laaste paar jaar wêreldwyd ontplof, maar 'n kenner waarsku dat dié produkte ernstige gesondheidsgevare kan inhou omdat niemand met sekerheid weet wat dit bevat nie.
📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond
Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 24 Julie 2026.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Address
Cape Town
8001
