SALON D Stress
Salon D-Stress Home of Wellness and Beauty offers you an experience with excellence.
17/07/2026
VOEL GOED
Begin jou naweek met 'n SALON D-STRESS terapeutiese MASSERING om 'n positiewe verskil te maak.
Beste versorging vir Droë Vel
16/07/2026
ALOE FEROX
CIRCULATE-IT (R151)
Hierdie kapsules is saamgestel uit 'n kombinasie van plant-ekstrakte wat 'n gunstige rol kan speel in die stryd teen selluliet, swak bloedsirkulasie en swak konsentrasie.
Navorsing het aangetoon dat hardlywigheid, 'n trae limfatstelsel, swak bloedsirkulasie en oneffektiewe funksionering van niere en lewer algemeen voorkom by vroue wat geneig is tot sellulietvorming.
Bloedsirkulasie is van uiterse belang vir optimale breinfunksie, geheue en konsentrasie.
Versorg jou brein met essensiële vetsure.
Vul aan met Aloe Ferox Omega 3 en eet meer vis, neute en avokado's.
Gunstig vir behoorlike bloedsirkulasie.
'n Trae limvatstelsel aktiveer.
Die waterbalans in die liggaam help herstel.
Sorg vir gereelde opelyf.
Die welsyn van skildklier, lewer en niere bevorder.
Help om elastisiteit van die bindweefsel te herwin.
Anti-oksiderend is.
Neem 1 CIRCULATE-IT kapsule 2 keer per dag saam met etes.
Gebruik vir ten minste 3 maande.
Uitwendige versorging van selluliet:
Masseer jou vel daagliks met EXFOLIATING GLOVES en volg op met CEL-U-LITE GEL.
Beweging moet opwaarts in die rigting van die hart wees.
Selluliet bestaan uit vet, water en toksiese afval.
Raak ontslae van die afval:
Volg 'n suiweringsdieet.
Vermy alkohol, koffie, tee, kitsdiëte, transvette, medikasie soos slaap-, urienafdrywende pille en opkikkers.
Drink baie water. Sit wanneer jy water drink (nie staan en drink nie).
Voorkom hardlywigheid met ALOE FEROX FABULOUS FIBRE BITTER.
Wanneer jy oefen, skei jou sweet gifstowwe deur die vel uit. Skuur aangetaste dele om gifstowwe deur die vel te verwyder.
Moenie CIRCULATE-IT met bloedverdunningsmedikasie gebruik nie.
Nie geskik vir swanger vroue en borsvoeding moeders nie.
SALON D-STRESS
Aloe ferox Verspreider
PORTERVILLE
084 816 1815
Reg langs Standard Bank ATM
14/07/2026
GREAT EYEBROWS don't happen by chance...
They happen by appointment.
Your eyebrows introduce you even before you speak.
Have you booked your waxing appointment at SALON D-STRESS yet. You will never want to go back to shaving.
Bikini (ladies only)
Legs
Eyebrows/Lip/Chin
Underarm
Internationally Qualified Therapist.
Great wax is used for less discomfort.
SALON D-STRESS
PORTERVILLE
34 Voortrekker Street
084 816 1815
Next to Standard Bank ATM
Natuurlike Velsorg trots Suid-Afrikaans, uiters geskik vir ons klimaat.
SALON D-STRESS
Porterville
084 816 1815
13/07/2026
DROË VOLWASSE VEL
Bied jou huidige Dag en Nagroom genoeg om jou vel te bevogtig en te voed. Beskerm jou vel, veral gedurende die winter.
Aloe Ferox
MOISTURISING DAY (R109)
Is die ideale dagroom om jou vel genoegsame vog te gee gedurende die dag.
ULTRA RICH NIGHT (R112)
voed jou vel terwyl jy slaap.
Bederf jouself met 'n gesigbehandeling om 'n positiewe verskil aan jou vel te bring.
GESKENKBEWYSE IS OOK BESKIKBAAR.
Kom besoek ons gerus vir jou ideale velsorg behoeftes.
Natuurlike Produkte wat jy beslis kan vertrou.
SALON D-STRESS
Tuiste van Welstand en Skoonheid
34 Voortrekker Straat
PORTERVILLE
084 816 1815
Reg langs Standard Bank ATM
11/07/2026
IDEALE VELSORG - PROBLEEM VEL
Dit is van uiterse belang om die regte produkte te gebruik.
SALON D-STRESS
Tuiste van Welstand en Skoonheid
PORTERVILLE
084 816 1815
Reg langs Standard Bank ATM
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Website
Address
Cape Town
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 15:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |
