Paarl Dienssentrum
Old Age people still going strong and still doing their best
03/08/2026
Lede het vandag heerlike pap, broodjie met n koppie koffie /tee geniet
03/08/2026
Lede van die dienssentrum het vandag aan Paarl Hospitaal gaan baba klere , klere aan mammas, toiletries , sanitere doekies, seep en tandepaste uitdeel
03/08/2026
Een van ons lede het ook haar verjaarsdag gevier. Baie geluk aan Rosland
03/08/2026
30 Julie
Donderdag
Maureen Cyster het ook die woord gebring uit
1 Petrus vers 13 tot 14
Sensei Mario Matthews het sessie aangebied
Baie dankie , ons kon baie leer daaruit
01/08/2026
Lede by Paarl Dienssentrum het iets NUUTS geleer- SELFVERDEDIGINGSTEGNIEKE!
Ons het geleer om sterk te staan, hoe om "NEE" te se, en hoe om onsself te beskerm. Want elke vrou het die reg om veilig te voel.
Ons is nie te oud om te leer nie. Ons is nie te sag om te veg nie. Ons is vroue van krag ,wysheid en waardigheid.
Dankie aan almal wat vandag gekom en deelgeneem het. Ons kyk na mekaar
27/07/2026
Me Unita en Mnr Pheko wat ook ons klub kom besoek het.
Lede wat ook die groente skil, vir ons gesonde bord kos later die middag.
27/07/2026
Donderdag
23 Julie het die lede by Paarl Dienssentrum lee toiletrolle omgetower in pragtige geskenkies vir Vrouedag!
Ons het geverf, prentjies opgeplak en blomme ingesit. Want elke vrou verdien om spesiaal te voel, selfs met die eenvoudigste dinge.
Ons vroue is kreatief , sterk en vol liefde.
"The joy of the Lord is our strenght " ❤️
Frances Groenewald het ook bybelstudie aangebied
20/07/2026
Komberse wat ook gebrei was vir Mandeladag en wat nog uitgedeel gaan word.
20/07/2026
0om Pollie gelukwens auntie Gina en Audrey met hul verjaarsdag
Ons verwelkom vir Marianne wat veilig teruggekom het van Vietnam en haar wonderlike ervaring in daardie land ondervind het met ons kom deel.
Verwelkom ook vir Mabel wat veilig terug is vanaf Johannesburg.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Paarl
Cape Town
7646
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 14:00 |
| Wednesday | 10:00 - 14:00 |
| Thursday | 10:00 - 14:00 |
