Extrology Hair Design

Extrology Hair Design

Share

Like the Extrology Hair Design page for the latest news on hair fashion, events, special offers, etc.

Feel free to post photo's and comments of your wedding, matric farewell, functions, etc. where Extrology Hair Design were honoured to style your hair.

Photos from Extrology Hair Design's post 12/05/2016
Photos from Extrology Hair Design's post 12/04/2016

AWESOME! AMAZING DAY WITH Zamé Bodenstein en JP BODENSTEIN on their wedding day... What a beautiful and stunning couple!! Hair & Make-up Extrology Hair Design Mokopane.. Photo's Chreatief ontwerp studio...

Photos 12/04/2016
Photos from Extrology Hair Design's post 17/12/2015

STUNNING DAG MET MY SUS TERESA NEL SE TROUE... JY WAS N PRAG BRUID...DANKIE DAT EXTROLOGY HAIR OOK DAARIN OK DEEL...

News | Baasspeurder vir Waterberge 02/11/2015

News | Baasspeurder vir Waterberge LIMPOPO – Oud Lt.-Kolonel Sakkie Louwrens word beskou as een van Limpopo se baasspeurders en is bekend vir sy goeie werk om menige plaasaanvallers en moordenaars agter tralies te kry. Na 26 jaar in die polisie het hy besluit om die tuig neer te lê en 'n privaat organisasie te stig om ernstige geweld…

02/11/2015

Stuur asb na almal wat julle ken. AfriForum is besig om na die Verenigde Nasies te gaan i.v.m. die plaasmoorde en boere wat so geteiken word. Hulle het ook November verklaar as plaasmoorde-maand.

As hulle 100,000 stemme het, kan hulle ñ dokument aan die Verenigde Nasies oorhandig om in te tree. Hulle gaan ook die klag indien by die president want die SAPD sleep hulle voete. Hulle het nou 4,000 en kort nog 96,000 stemme om 100,000 te kan hê! Sms net jou naam na 45353.

Elke telefoon mag net een maal stem en dit kos jou R1,50. As ons nie nou intree en elkeen iets doen nie, waar gaan dit eindig vir ons boere? Vra asb. familie en vriende om ons te ondersteun hiermee asb? SMS jou naam na 45353. Hierdie is vir ñ baie goeie doel!🙏🙌😇GROOT ASB❗❗❗BAIE DANKIE 🌷

Photos from Extrology Hair Design's post 10/10/2015

Matriekafskeid 2015...CVO..Inge Kruger...

Photos from Extrology Hair Design's post 08/10/2015

BAIE BAIE DANKIE.... vir die pragtage spesiale blomme Anel de Vos... Jy is so special...ek waardeer dit onsettend baie... Baie Liefde Hestia # # #

Photos from Extrology Hair Design's post 04/10/2015

Matriekafskeid 2015...Anel de Vos

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Ga-Mokopane?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Emily Hobhouse 184
Ga-Mokopane
0600