De Barber

De Barber

Share

Barber Shop , hair cut and trim.

19/09/2026

Hoe lyk jou Saterdag?

Of jy nou jou hare gaan laat sny by De Barber, jou wiele gaan laat diens by De BANDE, ontbyt gaan eet by Wimpy SA, gaan 'brunch' by De Dekke, jouself gaan bederf by Nostalgie Farm Shop of gaan inkopies doen by De Dekke Spar & Tops Groot Brakrivier, kom maak gerus by ons 'n draai vir jou medikasie ❤️

☎️ 044 050 3242
⏰ 08h00 - 18h00, Maandae - Vrydae | 08h00 - 13h00 Saterdae
📍 Winkel 5, De Dekke Sentrum

Photos from De Barber's post 18/09/2026

Vandag het ons die voorreg gehad om ons Best of Mossel Bay-sertifikaat te gaan haal! 🏆✂️

Wat ’n maand van celebrations! 🥳
De Barber het 5 geword én Best Barber of Mossel Bay gewen!

Ons sou dit nooit kon doen sonder elke kliënt, vriend en persoon wat ons oor die afgelope 5 jaar ondersteun en in ons geglo het nie. 🤍

Baie, baie dankie aan elkeen wat op groot of klein maniere deel was van De Barber se storie en gehelp het om ons te bring waar ons vandag is.

Ons is ongelooflik dankbaar — en sien uit na alles wat die volgende paar jaar vir De Barber inhou. ✂️🤍

Dankie, Great Brak & Mosselbaai!

17/09/2026

We are all stocked up !!!

Look good ! Smell good ! Be good !! 😎

Available at De Barber

17/09/2026

Dis heerlike lente, die winter is verby! 🌿☀️

Kom maak ’n draai by De Barber Groot-Brak vir ’n vars nuwe look! 💈✂️

Pensioners dae - Dinsdae & Donderdae ✂️

Geen afsprake nodig nie – stap sommer in!

17/09/2026

Dis heerlike lente, die winter is verby! 🌿☀️

Kom maak ’n draai by De Barber Groot-Brak vir ’n vars nuwe look! 💈✂️

Geen afsprake nodig nie – stap sommer in!

05/09/2026

ADVERTENSIE BEST OF MOSSEL BAAI WENNER - De Barber - De Dekke, want local is lekker!

Baie dankie vir julle stem en ondersteuning!
https://maps.app.goo.gl/BGrKjVHusSZYh8LL9

De Barber

28/08/2026

BEST De Barber IN Mossel Bay Advertiser 🤪❤️

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Great Brak River?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Great Brak River

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 01:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Barber posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Great Brak River.