Salon Haven
Hair, Beauty & Nails
15/11/2017
22/03/2017
Filorga produkte nou beskikbaar by Salon Haven.
Kom bederf jouself met n facial!! Kom maak n draai en vind meer uit oor die produk!
13/03/2017
AANDAG ALLE mans kliente!!!
Op Maandae is instap kliente welkom!
Geen afspraak nodig!
Salon Groete*
03/03/2017
01/03/2017
13/02/2017
Goeie dag almal,, Salon Haven se "Grand Opening" sal plaasvind op Donderdag 16 Februarie.. Hier by die Salon, 18 van Riebeeck straat Groblersdal..
Tyd: 16:00-19:00
Kom loer in en geniet n glasie wyn en n ligte peuselhappie..
Salon groete**
Want your business to be the top-listed Hair Salon in Groblersdal?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
18 Van Riebeeck Street
Groblersdal
0470
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 12:00 |
