Saartjie

Saartjie

Share

Here at Saartjie we like to make you feel special. If it is for you or a loved one we've got you covered. Something beautiful is waiting for you.

Let's make everyday a dress-up day!

05/10/2026

Hier is die specials vir Oktober!

Diana's Bulbinella: Health Skin WeightLoss AntiAgeing

Kontak my enige tyd as u meer inligting wil hê.

☎️ 072 490 3866

04/10/2026
Photos from Saartjie's post 28/09/2026

Goeiedag almal🌸🌸

Almal wat Jelly bra's bestel het is baie in hul noppies!

Ek gaan more (29 September) weer vir kliënte bestel.

Laat weet as ek vir jou ook kan bestel!

Ek help graag met die grotes!

Lekker aand vir almal🌸

☎️ 072 490 3866

Photos from Saartjie's post 22/09/2026

🌿 DAAR IS ’N REDE WAAROM MENSE SWEER BY BEESWAX BULBINELLA! 🌿

Vir seerplekke, wonde, brandwonde en operasieletsels is Diana's Beeswax Bulbinella ’n natuurlike gunsteling vir velversorging. 💚

✨ Help om die vel te versorg
✨ Ideaal vir droë en beskadigde vel
✨ ’n Natuurlike manier om jou vel ekstra liefde te gee

Diana's Beeswax Bulbinella – natuurlike versorging wanneer jou vel dit die nodigste het. 🌿

Ons het verskillende grotes beskikbaar!

📞 Bestel of doen navraag:
072 490 3866

Diana's Bulbinella: Health Skin WeightLoss AntiAgeing

Photos from Saartjie's post 21/09/2026

EK HET HIERDIE NIE IN VOORRAAD NIE. EK BESTEL DINSDAG 22 SEPTEMBER🌷

Kyk net hierdie mooi jumpsuit!
Daar is 5 verskillende kleure beskikbaar en dis van n XS-XL!
Die blou, Khaki en Bruin is ook beskikbaar in XXL.

En ek sommer skoene en juwele gesien wat so mooi by dit pas! 😍😍

Ek bestel more. Laat weet as jy ook so mooi nommertjie in jou kas wil hê!

Lekker dag vir julle almal🌸

☎️ 072 490 3866

Photos from Saartjie's post 16/09/2026

Goeiemôre almal. ☀️

Ek het 2 maniquins wat ek graag wil verkoop, asook 2 standers vir klere ophang.

☎️ 072 490 3866

Photos from Saartjie's post 08/09/2026

Goeiemôre almal🌨️

Almal het seker al gehoor van die Jelly bra's! ❣️

Hulle is werklik so *FABULOUS* soos almal sê!!!🥰

Dit is regtig díe gemaklikste bra wat ek nog ooit gedra het!

PROBEER HULLE GERUS! Jy sal nie spyt wees nie!

Ek gaan Vrydag weer n bestelling deurstuur!! Laat weet as jy ook wil bestel! 😄

As jy nie seker is oor jou grote nie, vra gerus, ek help graag.

☎️ 072 490 3866

Lekker dag🌸

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


15 Sita Str
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saartjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Potchefstroom.