Kleurvol
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleurvol, Health/Beauty, 1 Amarand Avenue, Pretoria.
Om te wéét wat vir jou werk is soos ‘n homecoming.
Die gevoel van ‘hierdie is werklik ék’ 🫶
Mini oormaaksessie op die pragtige Kate Roothman vir Die GROOT Ontbyt saam met Makeup by Annelize en Angelique Robbertse Calitz 💄
Selfs wanneer een element buite harmonie is, dan versteur dit die algehele harmonie van jou gelaatstrekke. Harmonie = wanneer jy gesond en moeiteloos mooi lyk.
Die drie belangrikste elemente wat harmonie teweegbring (of versteur): Haarkleur, grimering en die kleure wat jy naby jou gesig dra (van die middel af boontoe).
Weet wat werk vir jou.
Voel moeiteloos mooi.
17/08/2026
Eerste paar dae se uitrustings in ‘n vuurwarm, pragtige Budapest 🇭🇺
Wanneer jy weet wat vir jou werk,
is stillering die lekkerste speelgrond elke oggend 🫶
Kan jy raai wat haar kleurseisoen is voor die einde? 🍂
DIS (BYNA) HEERLIKE LENTE! 👗🌱 Augustus is die perfekte tyd om jou klerekas vir die warmer seisoen voor te berei. Jeanne Pistorius help met praktiese advies om klere, kleure en bykomstighede te kombineer vir jou unieke styl.
🔗 Lees gerus meer oor Kleurvol, Jeanne se suksesvolle voorkomskonsultasie-onderneming: https://afrikaans.com/2026/07/15/kleur-selfvertroue-en-die-kuns-om-jouself-te-wees/
Wat is my moet-hê items vir Lente? 🌸🪻🌼🌹🌷💐🌻
Vormlose klere steel jou vorm en vreugde.
Bring vorm en vreugde vir elke uitrusting op ‘n unieke wyse wat jou soos JY laat voel 🫶
Rok
Belt by
Kopdoek
Kom ons loer watter BLOU laat haar moeiteloos mooi lyk 💙
Kom ons loer watter verskil die regte proporsies en bykomstighede aan ‘n uitrusting kan maak 🫶
Broek
Oranje crop top
Kopband
Halssnoer
Handsak
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
1 Amarand Avenue
Pretoria
0002
