Hair_At_Riana
Bekostigbare pryse en tye wat jou besige skedule en beursie sal pas. volg hair at riana vir kompetisies en specials
03/10/2025
03/10/2025
17/04/2023
Is kop goggas vir jou n nagmerrie ek het n excellent produk wat regtig werk te koop by Hair@Riana Pretoria wes Danville 0629592132
20/01/2023
Hair@Riana
Haarsny, blaas, set, perm, kleur, strepe vir seuns, dogters, mans en dames enige ouderdom welkom.
Tye:Maandae-Woensdae:8uur - 5uur
Vrydae:8uur-5uur
Saterdae en sekere vakansie dae:7uur-1uur
Sondae en Donderdae:Gesluit
Adres:74 Morkel str Danville
Kontak nr/Whatsapp:062 959 2132
Specials:
Elke Maandag-ouderdom pensionaris bo 60jr
Dames sny met blaas R50
Mans sny R40
Perm met sny en blaas R250
Haar sny:
Dogters/Dames vanaf R60
Seuns/Mans R50
Kleur of strepe vanaf R200 blaas ingesluit
Perm vanaf R300 sny en blaas ingesluit
Makeover:Kleut+strepe+sny+blaas vanaf R350
Spesial:
Vir elke vriend, vriendin of familie lid wat u saam bring vir n sny kry jy jou sny en blaas teen afslag prys en as die persoon wat jy saam bring kleur, strepe of perm doen kry jy jou sny gratis
05/03/2021
Jul weet wat se hul van nuuskurige bure hul weet altyd als so kom loer hier by Hair_At_Riana in en weet bietjie meer van die nuwe seisoen wat opad is en mis dan niks uit nieππππππ
Nuwe tye;nuwe dae nuwe seisoen met heelwat specials en fotos is opad op die blad hou my fb blad dop en staan sommer kans om pryse om te wen
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
74 Morkel Street
Pretoria
0183
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 07:00 - 13:00 |
