Beautiful Change
We offer makeup and image consulting services.
At Beautiful Change I love to equip women with the skills and knowledge to enhance their personal style, mentor them through their personal transformation and inspire confidence that shines from within.
04/08/2026
Ek en Emri is te sien in Jeandré se nuuste episode van Seremoniemonster, 'n podcast oor troues op Youtube.
Ons gesels oor hare en grimering op jou troudag in Die Mooi Agter Die Mooi. Ons deel ook lekker snaakse gebeure... Dankie Jeandre Venter, dit was fun!
Gaan kyk gerus. 💄💍💇♀️👰♀️
Seremoniemonster
Captivating Mobile Hair & Makeup
Emri Clowes
Jeandre Venter
MC Jeandre Venter
Fame Weddings
Charl Brecher
DIE MOOI AGTER DIE MOOI - Emri Clowes & Corné Brecher | S01E05 | Seremoniemonster 🎙️ Welkom by Episode 5 van die Seremoniemonster Podgooi!In hierdi...
15/07/2026
‘N lekker fun makeup workshop vir Sonica en Yolandi, twee vriendinne van Harties. Hulle het so uit gesien na hierdie dag en dit baie geniet!✨. Dis vir my heerlik om tegnieke te kan leer wat maklik genoeg is vir almal om te kan aanleer.
Sonica se terugvoer: “Baie dankie ons het baie fun gehad en n klomp nuwe tricks geleer. 🥰
Ek het baie uitgesien na vandag en dit het beslis nie gedisappoint nie”
💕
14/06/2026
Op Pieter & Riana se 3 maande herdenking wil ek graag met julle my sussie se troudag deel.💕
Hierdie is so ‘n spesiale post vir my en my wens vir julle twee is jare en jare en jare se geluk, liefde, goeie tye en baie memories saam! Julle pas perfek by mekaar en ek is die Here ewig dankbaar dat Hy twee oulike mense saam gesit het en steeds gebede verhoor.
Julle troue was ook ‘n gebedsaak, in ‘n week wat dit baie gereën het. Die oggend van jul troue was ek vroeg buite en dis asof die Here net gesê het, als gaan uitwerk. En dit het! Ook dat ons geseënd kan wees om nog albei ouerpare by die troue te kon hê wat dit saam kon deel.
Hier is ‘n paar fotos deur die talentvolle span van Fame Weddings.
Venue: Intiem Weddings & Elopement
Fotografie & videografie: fame.weddings
Haarstilering: ons amazing en goeie vriendin, Emri Captivating Hair and Makeup
Trourok: Bride&co South Africa
Paartjie se ringe: Shani D Jewellery
Riana Slabbert
13/06/2026
Natural airbrush makeup done for my gorgeous friend Kirstyn for a corporate photoshoot✨
Kirstyn van Schalkwyk
09/06/2026
Tiaan & Veronique 🌿
Jul liefdesverhaal spreek van God se goedheid en getrouheid in die wag op die regte maat vir jul elkeen. Julle is so perfek vir mekaar uitverkies en julle inspireer die mense rondom julle met die mooi storie van hoe julle ontmoet het. Dankie dat ons kon deel hê in hierdie grootste dag tot dusvêr in julle verhouding, jul huwelik.
Fotografie en videografie deur .weddings
Haarstilering deur Emri van
06/06/2026
Jan-Louis en Ané se seuntjie is hier! Ontmoet kleine Hanlu. Hy is verseker reeds geliefd en gaan ‘n jol hê met sy ander boetie en sussies binnekort.
Fotografie: La'ane Photography _ Chane Labuschagne
Haarstilering: Captivating Mobile Hair & Makeup
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Wonderboom
Pretoria
0182
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:30 |
| Tuesday | 08:30 - 16:30 |
| Wednesday | 08:30 - 16:30 |
| Thursday | 08:30 - 16:30 |
| Friday | 08:30 - 16:30 |
