Restór Nail Studio

Restór Nail Studio

Share

Come and join me on your journey to beautiful nails. I am available for appointments on Saturdays only.

07/01/2025

Polygel is 'n wonderlike alternatief vir akriel en 'n uitstekende manier om jou eie naels te beskerm sonder om dit te beskadig of te verswak. Dit is ligter as akriel, maar ook sterk en voel baie meer natuurlik.

31/05/2024

Acrylic Sculptured Extensions, French Ombré.

27/05/2024

Photos from Restór Nail Studio's post 22/05/2024

🎈Acrylic French Ombré Overlay @ R280!

WhatsApp Jo-Mari by 074 827 6836 🌷

21/05/2024

Is French Ombré jou gunsteling en jy wou dit nog altyd doen, maar het nog nie die geleentheid gehad of iemand gevind wat dit goed kan doen nie? Ek doen dit al vir baie jare en is ook een van my gunstelinge.

Dit maak nie saak as jy voel jou naels is te kort nie, ek gee 'n bietjie lengte en vorm aan jou naels met jou overlay sodat hulle perfek lyk.

Ek het al baie dames gehelp om hulle kort, beskadigde naels te laat groei en die proses te begin na herstel.

Al voel jy dis onmoontlik, dit is nie. As jy hard is op jou naels en jou hande werk altyd oortyd en jy weet jy staan gewoonlik laaste in die ry as dit kom by selfsorg, nooi ek jou graag uit om by my te kom kuier vir n mini mani en n pragtige, nuwe stel French Ombré naels.

As jy enige vrae het, stuur vir my 'n WhatsApp na 074 827 6836.
🌷Jo-Mari

Photos from Restór Nail Studio's post 19/05/2024

12/05/2024
Want your business to be the top-listed Nail Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Annlin
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00