Bella-Vi Hair Studio
Vaalpark's favourite hair salon for over 16 years. This is where every client becomes family. Come sit, relax, and let us make you shine.
Find us at 2 Zoutpansberg St, Vaalparkβ’ WhatsApp 082 786 8190.
30/09/2026
Ons kan nie die weer beheer nie. Die hare... daar kan ons dalk help. π
Die voorspelling sΓͺ dis dalk tyd vir βn afspraak. πβοΈ
Bella-Vi Hair Studio β’ Vaalpark
π² 082 786 8190
Ons weet nie hoekom salon-tyd anders werk nie. Ons aanvaar dit net. π
π Bella-Vi Hair Studio | Vaalpark
π² WhatsApp 082 786 8190 vir besprekings
24/09/2026
Daai inspirasie-foto kan pragtig wees... en steeds nie die regte plan vir jΓ³ΓΊ hare wees nie.
Soms is die beste ding wat jou haarkapper kan sΓͺ:
βKom ons doen eerder dΓt.β π€
π Bella-Vi | Vaalpark
Vir afsprake: 082 786 8190
Vir baie van ons kliΓ«nte is daardie soektog al 15+ jaar verby. π€
Die moeilikste deel van βn nuwe salon?
Om iemand nuut met jou hare te vertrou.
As jy nog na jΓ³ΓΊ haarkapper soek, kom kuier gerus. π€
Bella-Vi Hair Studio
π 2 Zoutpansberg St, Vaalpark
π² 082 786 8190
17/09/2026
Daai oomblik wanneer 1 cm skielik soos 10 cm voel. π
Ons meet. Ons wys. Ons onderhandel. π
Ons belowe om elke millimeter ernstig op te neem. πβοΈ
π Bella-Vi Hair Studio, Vaalpark
π² 082 786 8190
Jy het die inspirasie foto.
Jy het al gevra wat dit kos.
Jy kyk elke oggend na jou hare.
MAAK DIE AFSPRAAK.
Jy weet wat om te doen. π
π² 082 786 8190
Bella-Vi Hair Studio | 2 Zoutpansberg St, Vaalpark
10/09/2026
Wie sou dit nou kon raai..? π
Hakuna Matata, mense. π
Minder bekommernisse. Beter hare. Ons sien jou by Bella-Vi. π
π Vaalpark
π² Afsprake: 082 786 8190
Kan ons dit wetenskaplik bewys? Nee.
Glo ons dit? Absoluut. π
Dalk kort jy ook net βn afspraak. π
π² 082 786 8190
π Bella-Vi | Vaalpark
03/09/2026
Aan al die mans wat wonder hoekom βn haarafspraak so lank vat... π
Sien bewysstuk A.
Ons belowe, ons sit nie net en gesels nie.
Kom kyk wat ons met jΓ³ΓΊ hare kan doen. π
Bella-Vi Hair Studio
π 2 Zoutpansberg St, Vaalpark
π² 082 786 8190
Ons het die probleem opgelosβ¦
Nou kan jy net lΓͺ en ontspane. πββοΈ
Wie weet NOOIT waarheen om te kyk by die wasbak nie? ππ
Kom lΓͺ terug. Ons het die res. π
π Bella-Vi Hair Studio | Vaalpark
π² 082 786 8190
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
2 Zoutpansberg Street, Vaalpark
Sasolburg
1947
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 07:00 - 00:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Bella-Vi Hair Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
