Golden Goose & Co
Link to your new favourite online shop 🤭
www.gouegaans.co.za 💍💎✨
02/10/2026
Ons gaan vanaand weer ñ paar fizz-canos hê in die live👀🥳😄 wie wil join?!
lineup is oop as jy surprise jewelry wil bestel- www.gouegaans.co.za
01/10/2026
Dankie aan elke liewe een van julle wat hierdie droom van my waar maak💛 julle is net tops!
01/10/2026
My nuwe Wimsy collection is gelaai op die website en launch vandag🤗💛
Happy shopping😘
www.gouegaans.co.za
01/10/2026
Lizanne se eerste Surprise Jewelry reveal🤗💛 kyk haar mooi goedjied wat sy reveal het!
My eerste surprise jewellery-ervaring 💝
Dit was my heel eerste surprise jewellery-ervaring, en wat ’n lekker ervaring was dit nie! 😍 Die TikTok live reveal het dit só opwindend gemaak — die afwagting om te sien watter juwele vir my onthul gaan word, was klaar ’n bederf op sy eie!
Toe my pakkie aankom, was dit nóg ’n lekker oomblik om alles uit te pak en die juwele van nader te sien. Die mooi verpakking en ekstra bederfies het dit regtig soos ’n geskenk aan myself laat voel. 💕
Ek is mal daaroor dat jy op hierdie manier iets kan ontdek wat jy dalk nie sommer self sou uitgekies het nie. Baie dankie vir al die moeite en vir ’n eerste ervaring wat my van die live reveal tot die oopmaak van my pakkie laat glimlag het! ✨
01/10/2026
Liefste Lizanne, dankie vir die mooi woorde... Jy lyk stunning in jou Jaans en Gaan stukke💛
30/09/2026
Favorite day of the week 😝 inventory is stocked vir Vrydag, 2 Oktober se live 18h00. Ek het trippel die hoeveelheid beaded stacks en Sterling Silver ringe bestel 💅🏻😍💃🏻🤞🏻 hopelik snag jy betyds voor dit weer uitverkoop😅😝
29/09/2026
Ek besef nou... Ek het nooit gedeel wat die nuwe Jaans en Gaans collection se naam is nie 😆 en dat dit nou Donerdag, 1 Oktober, launch🥹🦋 die Collection is *The Whimsy Collection* en is waarvan drome gemaak word. So merk op jou kalender, 1 Oktober. Jy wil nie die launch mis nie🤭
26/09/2026
1.2 miljoen taps op gisteraand se live toe ons eindig🥹🥲🤭🥰🤏🏻🙏🏻🥳 what ñ night! Julle was amazing
My stock is byna UITVERKOOP🥹
My hart is so dankbaar vir elkeen van julle. Dankie, dankie dankie!
25/09/2026
Wie sien ek in vanaand se live🙋🏻♀️
Gooi vir jou ñ wyntjie en kom sê hello🍷Dis altyd ñ partytjie in die Jaans&Gaans lives😂
Ek gaan weer so paar giveaways deur loop van die aand hou🥳.. Praat van giveaways... Wil julle ñ sneak preview van die end of live giveaway sien? 👀
hier is die link na die webbie:
www.gouegaans.co.za
Happy shopping!
Ek het ñ Whatsapp groepie gestig vir enige en e updates oor Jaans&Gaans ✨💛🤗 laatweet of jy op die groepie gesit wil word
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Secunda
2023
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Golden Goose & Co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
