The Soaking Sloth
Creative Glycerine Based Soaps
Fizz balls
Sugar Scrubs
22/08/2026
Net na 5 op om te begin...
Nou is ek bietjie moeg 😵💫
Lavender
Ek het so rukkie terug uit Lavender blommetjies gehardloop...ek order toe nou maar ten duurste (droë blommetjies is vrek duur)
So daar lê die pakkie toe langs my bed...
2 weke terug, besluit my pa om die Palmbome af te saag...daar is baie...
Ek is besig met seep in die huis, elke keer as 'n boom val, gaan kyk ek eers of dit die dak gemis het...baie ontsteld want dit val die Lavender in die tuin plat....nice...toe click dit my dat ek met 20+ plante sit en ek FLIPPEN KOOP DIE BLOMMETJIES!!!!!
Lekker vertraag...so nou gaan ek my eie blommetjies droogmaak dan is my bolle nou 100% handmade!
16/08/2026
Ek werk oortyd by my huis...😵💫
Vrydagaand was ek besig tot 20h00
Gisteroggend op en aan die gang vanaf 5h30...want ons is mos weer getrou langs die rugbyveld vir die seuns...gelukkig was alles klaar voordat ons moes ry...
Terug by die huis (seker na 6???) moes ek net alles uit die moulds dop...
Volgende naweek begin ek weer van vooraf...
15/08/2026
12/08/2026
11/08/2026
Dit voel nie of ons Lente gou gaan sien nie...maar dis tyd om daai droë vel weer reg te ruk!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Thulamahashe
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
